Die girl saam met my op die foto is Carol, sy is van Frankryk af & sy het die bhotel/b in Praag vir ons gereel....snaaks genoeg was die bhotel/b se naam bHotel/b Carol. Dis ook Carol wat my gekry het om my blog te vertaal in Ingels. ... O & dan het my bnefie/b nou in kamer ingetrek begin van die week, sy girlfriend het gisteraand ingetrek & ek het nou vir hom werk gekry - ook by Unisys...ek kan sien hoe die donker wolke begin saamtrek...die duiwel alleen weet. Ouens - ek skiet nou, ...